Physical Address
304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124
Physical Address
304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124
HEIDELBERG, GAUTENG – ‘n Moordbeskuldigde van Heidelberg in Gauteng het op nóg vier aanklagte in die hof verskyn.
Jaén-Lee Pyne is verlede Donderdag weer in hegtenis geneem toe hy ingevolge sy borgtogvoorwaardes by die polisiekantoor op die dorp aangemeld het.
Dit nadat ‘n lyk by sy vorige huurhuis opgegrawe is.
Pyne het reeds op aanklagte van onder meer moord en poging tot moord tereggestaan voordat die nuwe klagte teen hom gebring is.